AFRIKANER WAARHEEN, DIE BOEK VAN OERLANDE?- VOLUME 7
By the Druid of Centurion
OPGEDRA AAN
Die digbundel is opgedra aan “Pat” Patricia, Magdalene, Subyoen wat
Ek die meeste lief het, haar familie en al die ander Afrikaners soos sy.
(Want die publikasie van die digbundel sal in die wêreld en publiek uitstaan beter as enig ander verklaring wat ek mag maak sonder om vir haar en ander skade aan terig.)
INDEX
