4. TRADISIONELE KOS

Hutspotjie of meer bekend potjiekos
Is ook soos die Skotse “broth”
Dit kom al eeue saam
Maar ek moet herken
Die Afrikaner maak beter kos.
Maar nogmaals verlang ek na “Haggis”
En botterbrood koekies
Dit is vir my soos boerebeskuit.
Soos die arm blanke kwessie
Van die vroeë Afrikaner
Ly die skotte ook daar onder
En dit weerspieël in hulle kos.
Soos biltong en droëwors
En die Duitse “Landauer”
Maar dit is wat ons almal
Baie dapper maak
Deur om die eenvoudige te waardeer.

08/04/2004