48. DROME
Vrome wêreld Wat so min deel. Jou geloof is min Uit waarheid beroof Deur die blinde geloof.
Nog bind jy realiteit Met dringende soeke Na die kind van waarheid. Rustig en skeppend Vind die siel homself.