56. GEHEIM
Versteekte plek vir salf Vries tog die wind Wat so wild los waai. Dit laat die oog Blink van die kraai.
Die binneste roep Na ʼn geslote groep Wat die knou Kan vertrou En so seer gemaak.