69. JAKKARANDA
Die rye maak die geboue blou Alles is in ʼn stadium van rou Net na die winter gebou. Dis nog net die vlokke wat knou Soos klokke wat vrede seën. Die wind waai blou reën Tot die jolyt ween.